Hou op staak, vra ANC

2013-01-12 05:05

Skort die staking op. Dít was gister die beroep van die Wes-Kaapse ANC-leier, Ma­rius Fransman, op Cosatu en ander organisasies wat betrokke is by betogings oor hoër lone vir plaaswerkers.

Suid-Afrika

Boer dreig glo met geweer

2013-01-12 05:05

Sowat 100 plaaswerkers het gistermiddag voor die polisiekantoor op Robertson gewag en daarop aangedring dat ’n boer van die distrik aangekeer word.

Suid-Afrika

Appelboord op plaas aan brand gesteek

2013-01-12 05:05

’n Appelboord van ’n voormalige swartbemagtingsprojek is gister hier vermoedelik as deel van die voortslepende landboustaking aan die brand gesteek.

Suid-Afrika

Boere en plaaswerkers moet onderhandel

2013-01-12 05:40

Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, het gister te midde van die voortslepende betogings in die Wes-Kaap by al die betrokke partye gepleit om die plaaswerkerstaking deur middel van onderhandeling en gesprek te besleg.

Suid-Afrika

Regse wou glo gif gooi in reservoirs

2013-01-12 05:40

Een van die vier regses wat in ’n beweerde terreurkomplot die ANC­leierskorps op die ANC-konferensie in Bloemfontein om die lewe wou bring, wou na bewering die reservoirs hier met ’n gifstof besoedel.

 

DIE BURGER  So lyk Die Burger se voorblad op Saterdag 12 Januarie 2013

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Nuwe vel ‘vat’ ná aanval

2013-01-12 05:40

Die vel wat op Alize Nel (2) se kop oorgeplant is nadat ’n hond ’n groot deel van haar kopvel afgeskeur het, is gister onder narkose in die Steve Biko- akademiese hospitaal in Pretoria bekyk.

Wat sê jy?

Hoe is jy hierdie feesgety na en van jou partytjiebestemming vervoer?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Is rehabilitasie ’n opsie vir JZ?

Wanneer pres. Jacob Zuma vandag in Durban agter die podium inskuif om die ANC se gebruiklike “8 Januarie-toespraak” te lewer, is daar ’n hele paar dinge wat Dawie nou al met stelligheid kan voorspel.

 
Suid-Afrika

Egpaar sterf in skietvoorval in Kommetjie

2013-01-12 05:40

’n Gesinsmoord word ondersoek nadat die polisie Donderdagoggend op die lyk van ’n vrou (51) en haar gewonde man afgekom het.

binne die burger

Suid-Afrika

SA kortrolprent vir Oscar benoem

2013-01-12 05:41

Asad, ’n kortrolprent wat op Paternoster aan die Weskus verfilm is, is vir ’n Oscar benoem.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Wat dink jy van Hertogin Kate se skildery?

2013-01-11 14:00

'n Skildery van Prins William se vrou Kate het die spreekwoordelike storm in 'n teekoppie veroorsaak.

Nog in die Afdeling

Sake

Leer spaarvarkie reg eet

2013-01-11 19:32

Dis weer tyd vir “Begroting 101”, want jou begroting ís jou plan. Hier is tien foute wat jy moet vermy wanneer jy in 2013 jou begroting opstel.

Nog in die afdeling
 

Sport

Proteas soek 500

2013-01-12 04:30

’n Klinkende reekssege oor Nieu-Seeland is reeds binne die Proteas se bereik, danksy Hashim Amla se onversadigbare aptyt vir lopies.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Kalahari en Karoo se musiek ’n present

2013-01-12 06:50

David Kramer is nie ’n man wat jy op sy rooi velskoene en snyers-kakiebroek moet ­takseer nie. ­Agter sy gemoedelikheid en geestigheid skuil ’n puntenerige perfeksionis, ’n fynbesnaarde kunstenaar.

Nog in die Afdeling

MyDieBurger

Dié proses simbool sonder impak

2013-01-12 06:34

Pres. Jacob Zuma se voorgestelde reinigingsproses om mense se morele kompas op koers te kry is net so vrugteloos soos om jou hond te vra om nie te blaf nie. Dit is net ’n simboliese gebaar sonder effek.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Die Burger kommentaarbeleid

Hoe om onaanvaarbare kommentaar te rapporteer.

Die Burger op Twitter

Kry brokkies nuus deur die dag soos dit gebeur.

Die Burger op Facebook

Is jy op Facebook? Kom kyk na Die Burger se blad en sluit aan.

Handige kontakte

Wil jy adverteer? Navrae oor aflewering? Nuuswenke? Hier is 'n lys kontakte by Die Burger.

 

Telbord deur SuperSport

My News Header

Dié proses simbool sonder impak

Frans Calitz 3 menings | 166 keer gelees |

Pres. Jacob Zuma se voorgestelde reinigingsproses om mense se morele kompas op koers te kry is net so vrugteloos soos om jou hond te vra om nie te blaf nie. Dit is net ’n simboliese gebaar sonder effek.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Lotto
Ksd: 18-26°C Sunny. Mild. Pta: 15-29°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 11-23°C Morning clouds. Mild. Bfn: 15-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 19-27°C Showers early. Morning clouds. Warm. PE: 19-30°C Mostly sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 8.730%Goudmynesektor
Rand/£ 14.070% 2215.770%
Rand/€ 11.640%Alle aandeleindeks
Goud/oz1662.100% 40281.140%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Graduate Developer

Sandton
Communicate Cape Town IT
R120000 - R150000

C# .Net Developer

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R240000 - R420000

Java Developer

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book now!

Pay for 2 nights, stay for 3 at the spectacular A'Zambezi River Lodge in Zimbabwe from R5184 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes, transfers.Exotic Zambezi

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Samsung Galaxy SIII Slimfoon

Met eenvoudige elegansie en ’n kenmerkende natuurlike ontwerp, propvol ongelooflike funksies, is die vaartbelynde S3-slimfoon die perfekte kombinasie van skoonheid en funksionaliteit. Koop nou.

Oorspronklike albums 5 CD-stelle

Wonderlike musiek was nog altyd ’n wonderlike geskenk en nou nog meer so met gratis aflewering as jy vandag nog bestel. Koop nou.

Blu-rays

Skep 'n versameling van jou gunsteling films op Blu-ray met hierdie groot titels vanaf net R89 elk. Koop dit nou.

NEW! Rogz

Bederf die gesin hierdie feesseisoen, met 'n groot speelgoed en bykomstighede seker hulle sterte swaai. Koop dit nou.

vtech InnoTab 2

'n tablet wat ontwerp is vir die hele gesin, sal jou kind soveel pret het hulle sal nie eens besef hulle leer nie. Koop dit nou.
Men
Women
Kom ons Kliek

Terug skool toe

Of dit nou hul eerste dag is of die laaste jaar op skool, kry al die noodsaaklikhede en nog meer om jou kind te help met die akademiese pad vorentoe.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.