Dr. Rambo help homself

2013-01-12 05:55

’n Ortopeed van Bloemfontein is tot Dr. Rambo herdoop nadat hy sy been sleg in ’n motorfietsongeluk in Kambodja gebreek en sowat 18 uur lank ondenkbare pyn verduur het.

Suid-Afrika

Mangaung2012: Regse wou massas vergiftig, hoor hof

2013-01-12 05:55

Een van die vier regses wou na bewering die opgaardamme in die stad met ’n gifstof besoedel en sodoende duisende mense se dood veroorsaak.

Suid-Afrika

Skort staking op – ANC

2013-01-12 05:55

Dít was gister die beroep van die Wes-Kaapse ANC-leier, Ma­rius Fransman, aan Cosatu en ander organisasies wat betrokke is by betogings oor hoër lone vir plaaswerkers.

Suid-Afrika

Vrou sien dief...op haar Facebook-blad

2013-01-12 05:55

’n Boef het sy naam met ’n plank geslaan toe hy ’n foto van homself deur middel van ’n Samsung-tabletrekenaar wat hy by ’n vrou gesteel het, op haar Facebook-blad gepubliseer het.

Suid-Afrika

Alkohol miskien heeltemal op paaie verbied

2013-01-12 05:55

As die regering sy sin kry, sal Suid-Afrikaners nog voor die einde van die jaar nie ’n druppel alkohol mag drink voordat hulle agter die stuur inskuif nie.

 

WOU GLO DUISENDE VERGIFTIG:  Martin Keevy groet familie en vriende in die hof. Hy wou glo met Temik, ’n landbou-chemiese plaagdoder, die opgaardamme in Bloemfontein besoedel. Foto: Marinus Mulder

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wêreld

Britse parlement stel nuwe wet voor [video]

2013-01-11 21:22

In Brittanje is ministers besig om ’n wet te propageer wat daartoe sal lei dat, sou prins William en Kate se eersteling ’n dogtertjie wees, sy koningin sal word al kry die egpaar later ’n seuntjie.

Wat sê jy?

Aan watter bloedgroep behoort jy?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Betaal vir roem en...niksdoen!

Arbeid adel, of so het ek nog altyd gedink – dat die geleentheid om te kan werk ’n mens veredel.

 
Suid-Afrika

Marnus Schoeman raak al aan sy droom

2013-01-12 05:55

“Ek droom daarvan om daardie eerste keer die Cheetah-trui oor my kop te trek. Ek sien baie uit daarna, want dis die topvlak waarop jy jouself kan meet.

Noord-Kaap

Taalstryder sterf ná seun se begrafnis

2013-01-12 05:55

Die dood van Ouma Aenki Kassie (71), een van die laaste N/u-taal sprekers van die Kalahari, laat ’n groot leemte in die Khomani San-gemeenskap.

binne volksblad

Suid-Afrika

Mark Fish weier om te trek

2013-01-12 05:55

Mark Fish weier volstrek om uit sy multi-miljoenrandse huis, wat verlede jaar opgeveil is nadat hy glo in geldelike moeilikheid beland het, te trek.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Dakar-renjaer sterf in botsing

2013-01-12 05:55

Die Franse motorfiets-renjaer Thomas Bourgin (25) het gister tydens die Dakar-wedren gesterf toe hy in ’n Chileense polisievoertuig vasgery het.

Nog in die Afdeling

Sake

Leer spaarvarkie reg eet

2013-01-11 19:32

Dis weer tyd vir “Begroting 101”, want jou begroting ís jou plan. Hier is tien foute wat jy moet vermy wanneer jy in 2013 jou begroting opstel.

Nog in die afdeling
 

Sport

Proteas soek 500

2013-01-12 05:55

’n Klinkende reekssege oor Nieu-Seeland is reeds binne die Proteas se bereik, danksy Hashim Amla se onversadigbare aptyt vir lopies.

Nog in die Afdeling

MyVolksblad

Goeie en swak bure

2013-01-12 05:55

Ek het op die platteland in Suidwes-Afrika grootgeword waar almal vir almal ken en waar almal vir almal met die hand groet, selfs al sien julle mekaar elke dag.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Eersteling vir Lieschen

Kort ná haar droomtroue gaan die model Lieschen Botes se familie ’n nuwe lid bykry.

Local is lekker

’n Nuwe winkel wat in plaaslike ontwerp spesialiseer, het in Umhlanga geopen.

Flooze wys foto's

Die Flooze wys haar spesiale dae in dié foto-album. Kyk hier na foto's.

Jimmy skud 230 kg af

Hy is 230 kg ligter, maar Jimmy Abbott wil nog gewig verloor ná ’n reeks hartaanvalle.

 

Telbord deur SuperSport

My Volksblad Kopstuk

Verlaag snelheidsperk daardie tyd tot 80km/h

Wynand Liebenberg 10 menings | 298 keer gelees |

Met die dood van meer as 1300 mense op ons paaie die vakansietyd is dit tyd dat iets daadwerkliks aan die situasie gedoen word.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Lotto
Ksd: 18-26°C Sunny. Mild. Pta: 15-29°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 11-23°C Morning clouds. Mild. Bfn: 15-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 19-27°C Showers early. Morning clouds. Warm. PE: 19-30°C Mostly sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 8.730%Goudmynesektor
Rand/£ 14.070% 2215.770%
Rand/€ 11.640%Alle aandeleindeks
Goud/oz1662.100% 40281.140%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book now!

Pay for 2 nights, stay for 3 at the spectacular A'Zambezi River Lodge in Zimbabwe from R5184 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes, transfers.Exotic Zambezi

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Samsung Galaxy SIII Slimfoon

Met eenvoudige elegansie en ’n kenmerkende natuurlike ontwerp, propvol ongelooflike funksies, is die vaartbelynde S3-slimfoon die perfekte kombinasie van skoonheid en funksionaliteit. Koop nou.

Oorspronklike albums 5 CD-stelle

Wonderlike musiek was nog altyd ’n wonderlike geskenk en nou nog meer so met gratis aflewering as jy vandag nog bestel. Koop nou.

Blu-rays

Skep 'n versameling van jou gunsteling films op Blu-ray met hierdie groot titels vanaf net R89 elk. Koop dit nou.

NEW! Rogz

Bederf die gesin hierdie feesseisoen, met 'n groot speelgoed en bykomstighede seker hulle sterte swaai. Koop dit nou.

vtech InnoTab 2

'n tablet wat ontwerp is vir die hele gesin, sal jou kind soveel pret het hulle sal nie eens besef hulle leer nie. Koop dit nou.
Men
Women
Kom ons Kliek

Terug skool toe

Of dit nou hul eerste dag is of die laaste jaar op skool, kry al die noodsaaklikhede en nog meer om jou kind te help met die akademiese pad vorentoe.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.